wolmark daal
Wolmark daal met 1,9%
Op die 34ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -1,9% gedaal en op 15559c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 20855 (-4,1%) [...]
Wolmark daal met 2,3%
Op die 33ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,3% gedaal en op 15857c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 21743 (-1,7%) [...]
Wolmark daal met 0,8%
Op die 27ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -0,8% gedaal en op 16300c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 21241 (+1,7%) [...]
Wolmark daal met 0,5%
Op die 25ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -0,5% gedaal en op 16172c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 20104 (+1,7%) [...]
Wolmark: 2,3% gedaal
Op die 22ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,3% gedaal en op 15828c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 19132 (-0,3%) 21 µ [...]