wolmark daal
Wolmark daal vir die eerste keer in 2017
Op die 19de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,6% gedaal en op 15470c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer -3,77% laer as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos[...]