voëlgriep

Mosambiek hef verbod op Suid-Afrikaanse eiers gedeeltelik op

Die Nasionale Veeartsenykundige Direktoraat in Mosambiek se minister van Landbou het die verbod op die invoer van hoendereiers vanaf Suid-Afrika opgehef, onderhewig aan sekere voorwaardes. Die verbod op die invoer van pluimveeprodukte is opgelê in die lig van 'n uitbraak van voëlgriep in Mpumalanga. 'n Nota van die Nasionale[...]

Nog uitbrekings van voëlgriep in SA

Die hoogs aansteeklike Avian Influenza H5N8-virus is in nog twee plekke in Suid-Afrika bevestig, wat die totaal van hierdie uitbrekings in SA na vier bring.  Die nuwe plekke  waar daar voorvalle was, is by hoenderplase in Gauteng en Mpumalanga. Die twee plase is onmiddellik onder kwarantyn geplaas deur die[...]

By Benine Ackermann|13th July 2017|Categories: News|Tags: |

Voëlgriep kan pluimveebedryf knak

Te midde van ‘n ekonomiese resessie en ‘n landboumark wat van droogte probeer herstel, kan die jongste uitbraak van hoogs aansteeklike voëlgriep (H5N8) die pluimveebedryf knak, indien produsente nie dadelik voorkomend optree nie. So sê Liana Steenkamp van die landbougroep, Laeveld Agrochem, wat toegang het tot die uiters doeltreffende[...]

0
Go to Top