Mosambiek se minister van Landbou het die verbod op eiers opgehef

Mosambiek hef verbod op Suid-Afrikaanse eiers gedeeltelik op

Die Nasionale Veeartsenykundige Direktoraat in Mosambiek se minister van Landbou het die verbod op die invoer van hoendereiers vanaf Suid-Afrika opgehef, onderhewig aan sekere voorwaardes. Die verbod op die invoer van pluimveeprodukte is opgelê in die lig van 'n uitbraak van voëlgriep in Mpumalanga. 'n Nota van die Nasionale[...]

Go to Top