VL
Vervoermaand – bloot politike oë verblindery
Terwyl Oktober deur politici as “vervoermaand” beskou word om kwansuis op die belangrike tema van die land se vooruitgang te fokus, moes talle landbouverenigings in die Vrystaat maar weer noodgedwonge self hand in eie sak steek om kritiese paaie te herstel. Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou[...]
Moeg vir paaie wat verval
Moeg vir swak diens en vervalle paaie! Dit is waarom boere in die Allanridge-omgewing vanoggend, 10 Mei 2022, die S-86 met bakkies en sleepwaens blokkeer het om hul misnoeë met die departement vanpaaie te demonstreer weens die departement van paaie se onvermoë om die R-30-pad te herstel. Die R-30-pad[...]
Vrystaat Landbou Jongboer finaliste positief oor landbou in SA
ʼn Graan, vark- en skaapboer ding vanjaar mee om die titel as Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar. Le Roux Erasmus (29 jaar) van Hoopstad, Hennie Venter (29 jaar) van Theunissen en Jaco Burger (34 jaar) van Wepener is die finaliste in die kompetisie wat reeds vir die[...]
Landbou sal sy stempel in die parlement afdruk
Die parlement sal vandag mondelinge voorleggings van verskillende organisasies en individue oor die onteieningswetsontwerp aanhoor. Vrystaat Landbou sal hom voorberei ter verdediging van eiendomsreg, die oppergesag van die reg en gesonde ekonomiese beleid. Die organisasie sal aan die parlementslede verduidelik waarom die twee huise (die Parlement en die Nasionale[...]
Vrystaat Landbou steun Ficksburg-protes vir beter paaie
Ficksburg se gemeenskapsforum, Sechaba sa Ficksburg, het alle roetes deur Ficksburg sedert 06:00vm op Woensdag, 17 Maart 2021 gesluit. Hulle sal die aksie handhaaf totdat hulle ’n bevredigende antwoord van die regering ontvang op hul brief, gerig aan die Premier van die Vrystaat, me. Sisi Ntombela. Die brief, wat[...]