VL

VL spreek grondkwessie by jaarkongres aan

’n Waterskeidingskongres. Waarskynlik die belangrikste in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika én die Vrystaat. Dis hoe Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), sy organisasie se jaarkongres beskryf het. Volgens Wilken is daar “nêrens in die wêreld boere wat moet boer onder die druk waarmee Suid-Afrikaanse boere te[...]

By Specialist Writer|17th August 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

VL waarsku teen sogenaamde “polisiebeamptes” se bedrog

Sogenaamde “polisiebeamptes” wat boere bel oor hulle vee en ander eiendom wat teruggevind is, slaan steeds in die Vrystaat toe. Volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), is daar 17 dorpe of gebiede in die provinsie waar sedert begin vanjaar toegeslaan is. Dit is Bethulie, Bloemfontein, Brandfort,[...]

By Specialist Writer|23rd July 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Nuwe VL Jongboer van die Jaar sien die groter prentjie

Die spel se reëls is vir almal dieselfde. Dit hang net af hoe jy hom speel. Dié benadering is een wat Nelius Ferreira op sy plaas toepas en vorm deel van sy sukses-resep. Die nuwe Vrystaat Landbou (VL) Jongboer van die Jaar meen boonop harde werk is belangrik. “Ons[...]

By Specialist Writer|18th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Finaliste moet elke oomblik geniet, sê 2017 se Jongboer-wenner

Die wenner het dit nie noodwendig gemaak nie. Elke finalis het dit reeds gemaak. Dit is Johan van Huyssteen se boodskap aan die vier finaliste in Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar 2018 kompetisie. Van Huyssteen, 2017 se wenner, het die finaliste, Hendrik Theron, Reece Dedwith, Wessel[...]

By Specialist Writer|11th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top