FSA Young Farmer of the year
VL op soek na 24ste Jongboer van die Jaar
Daar is nog baie ander briljante jong boere, wat beter produsente as hy is, wat die fakkel moet oorvat en die beeld van landbou in Suid-Afrika verder kan uitbou. Só het Nelius Ferreira, Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar vir 2018, gesê. Volgens die Bonsmara-boer van Harrismith[...]
Nuwe VL Jongboer van die Jaar sien die groter prentjie
Die spel se reëls is vir almal dieselfde. Dit hang net af hoe jy hom speel. Dié benadering is een wat Nelius Ferreira op sy plaas toepas en vorm deel van sy sukses-resep. Die nuwe Vrystaat Landbou (VL) Jongboer van die Jaar meen boonop harde werk is belangrik. “Ons[...]
Nuwe VL Jongboer van die Jaar 2018
Net om ’n finalis in die Vrystaat Landbou (VL) Jongboer van die Jaar 2018 kompetisie te wees, wys reeds jy maak ’n verskil in landbou en dít is vir hom lekker. Só het Nelius Ferreira gesê nadat hy op 12 April 2018 by ’n glasngeleentheid in Bloemfontein as die[...]
Finaliste moet elke oomblik geniet, sê 2017 se Jongboer-wenner
Die wenner het dit nie noodwendig gemaak nie. Elke finalis het dit reeds gemaak. Dit is Johan van Huyssteen se boodskap aan die vier finaliste in Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar 2018 kompetisie. Van Huyssteen, 2017 se wenner, het die finaliste, Hendrik Theron, Reece Dedwith, Wessel[...]