Trompsburg veldbrande
Trompsburg se boere oorweldig oor oop harte ná brande
“’n Mens voel die skade aan jou en jou boerdery en dit kan jy nog hanteer. Maar wanneer mense voer aanbring en jy weet hulle het nie eers genoeg vir hulself nie, dan raak dit jou werklik en weet jy nie eintlik wat om te sê nie.” Só het[...]