Tydskrif

ProAgri 186 Augustus 2015

“Ons boer, want dit is wat ons doen. As boer moet jy die ewige optimis bly.” Aan die woord is Mick Selby van Cena Farms in Zambië, een van die groot korpora- tiewe plaasondernemings in die Mkushi-streek noord van Lusaka.    Ek het onlangs die streek besoek om bietjie navorsing te[...]

By Specialist Writer|24th September 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |

ProAgri 185 Julie 2015

Strooptyd is bietjie soos eksamen skryf. Wanneer die stroper die korrels van die kaf skei en die skaal begin praat, kom ’n hele jaar se werk, na- vorsing en besluite bymekaar in ton per hektaar.Met dié seisoen se droogte vertel van die boere in die wes- telike streke dat[...]

By Specialist Writer|19th July 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |

ProAgri 184 Junie 2015

As landboujoernaliste wat spesialiseer in tegnologie- en veral meganisasie-oplossings vir die boer, bied Nampo elke jaar ’n feesmaal vir ons spannetjie. Daar is te veel disse om van alles te eet en dus moet ons maar kieskeurig hap, maar ek vertrou dat u lekker saam sal peusel aan die[...]

By Specialist Writer|19th July 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |

ProAgri 183 Mei 2015

74-miljoen. Dis hoeveel meer mense daar tans elke jaar op die aarde is, met ander woorde die bevolkings- groei. Hierdie mense vervang nie ander wat doodgaan nie, hulle kom by! Die Verenigde Nasies beraam dat daar teen 2050 9-biljoen mense die onder- maanse gaan bewandel, mits die gemiddelde geboortesyfer[...]

By Specialist Writer|16th July 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |

ProAgri 182 April 2015

Een van die grootste onregte wat ouers ’n kind kan aandoen is om nie vir die kind basiese goeie maniere aan te leer nie. ’n Kind wat iemand in die oë kyk, dankie en as- seblief sê, stilbly as iemand anders praat en nooit oopmond staan en kougom kou[...]

By Specialist Writer|15th July 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |
0
Go to Top