Tydskrif
ProAgri 181 Maart 2015
Die droogte het glo die regering genoop om weer oor sy prioriteite te dink, het Sen- zeni Zokwana, minister van Landbou, Graan SA se kongres ingelig. “Sonder produksie is daar nie kos nie. Ons is almal saam in hierdie ding,” het hy gesê. Hierdie een- voudige waarheid is presies[...]
ProAgri 180 Februarie 2015
Politieke oneerlikheid. Dit is wat TLU SA die regerings- proses rondom grondplafonne noem. Georganiseerde landbou is uitgenooi om kommentaar te lewer oor die planne om boere te beperk tot 13 000 hektaar en net twee plase per persoon, maar in dieselfde asem word daar van die minister van Grondsake[...]