Toyota Land Cruiser
Air Spring Supply Company turns unbearable burdens into easy loads
As we survey the ever-expanding array of Toyotas Land Cruiser series gracing the South African market, Air Spring Supply Company turns its attention to Toyota’s lineup of Land Cruisers introduced over many seasons. With a keen eye for detail and an acute awareness of the demands of local drivers,[...]
Laat opdraandes soos afdraandes voel met die nuwe Toyota Land Cruiser 70-reeks
As ek sê “boer”, dink jy outomaties… Toyota Land Cruiser! In Suid-Afrika is “bakkie” sinoniem met boer. Of jy nou grondpaaie of spitsverkeer in die gesig staar, maak hierdie voertuig die rit nie net makliker nie, maar ook lekkerder. En, met die daaglikse uitdaging van grondpaaie en slaggate, het[...]
2022 Bakkie-oorsig van die jaar
deur Dirk Gallowitz Toyota Land Cruiser 79 Dubbelkajuit 4,5 V8 LX "70th Anniversary Edition" Toyota se Land Cruiser vier tans sy 70ste bestaansjaar sedert die eerste BJ-model, wat uiteindelik die Land Cruiser geword het, in 1951 die lig gesien het. Ten einde hierdie mylpaal te vier, het Toyota Motors[...]
Toyota Land Cruiser 79 Dubbelkajuit 4,5 V8 LX “70th Anniversary Edition”
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Mobility Toyota se Land Cruiser vier tans sy 70ste bestaansjaar sedert die eerste BJ model, wat uiteindelik die Land Cruiser geword het, in 1951 die lig gesien het. Sedertdien is meer as 10 miljoen van hierdie legendariese voertuie verkoop. Ten einde hierdie mylpaal te vier[...]