Land Cruiser
Toyota Land Cruiser 79 Dubbelkajuit 4,5 V8 LX “70th Anniversary Edition”
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Mobility Toyota se Land Cruiser vier tans sy 70ste bestaansjaar sedert die eerste BJ model, wat uiteindelik die Land Cruiser geword het, in 1951 die lig gesien het. Sedertdien is meer as 10 miljoen van hierdie legendariese voertuie verkoop. Ten einde hierdie mylpaal te vier[...]
Land Cruiser-Fees 19 – 21 Augustus 2016: Steun Boere in Nood
Die eerste Land Cruiser-saamtrek is in 2013 gehou toe N1 4x4 klante en Cruiser-geesdriftiges genooi het om by hulle aan te sluit by die Windpompfees in Nylstroom. 282 Cruisers het in die pret gedeel. Sedertdien het die geleentheid na Tarlton International Raceway verskuif omdat die terrein die Cruiser-familie die[...]