fees

Land Cruiser-Fees 19 – 21 Augustus 2016: Steun Boere in Nood

Die eerste Land Cruiser-saamtrek is in 2013 gehou toe N1 4x4 klante en Cruiser-geesdriftiges genooi het om by hulle aan te sluit by die Windpompfees in Nylstroom. 282 Cruisers het in die pret gedeel. Sedertdien het die geleentheid na Tarlton International Raceway verskuif omdat die terrein die Cruiser-familie die[...]

By Benine Ackermann|11th July 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top