Tegnologie

CLAAS TELEMATICS: Tegnologie maak masjiene veel flukser

Die dae van sukkel is verby vir enige boer, oud of jonk. Vandag se tegnologiese wêreld maak sake maklik en doeltreffend. CLAAS se TELEMATICS is ’n maklike toepassing (app) waarmee boere bruikbare data kan insamel. Die toepassing help die boer om via die internet al die noodsaaklike inligting oor[...]

By Benine Ackermann|16th August 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Tegnologie dryf Timac Agro

Derduisende boere regoor die wêreld reken op Timac Agro vir lonende, volhoubare plant- en diereproduksie. Timac Agro lewer nie net ’n produk op die plaas af nie: “Ons streef daarna om die lang pad saam met die boer te stap. Ons tegniese bemarkers bou nie net ’n verhouding met[...]

Boere kap misdaad deur tegnologie

Die Agri Securitas Trustfonds het onlangs geld vir die beskerming van boere en hulle plaaswerkers, deur gespesialiseerde tegnologie, bewillig. Dié geld van die Trustfonds en boere se planne help hulle om hulself en hul plaaswerkers teen misdaad en geweld te beskerm. Tegnologies gevorderde kamerastelsels word in die Kiepersol- in[...]

By Specialist Writer|12th July 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Besoek Goscor by NAMPO vir die beste tegnologie

Gehalte, betroubare oplossings en diens aan die boer is Goscor se mikpunte. Goscor bied boere die voordeel van net die beste internasionale meganisasie-oplossings, gerugsteun deur kundigheid en die flinkste diens. Hier is ‛n voorsmakie van Goscor se verskillende produkreekse wat by NAMPO (15 tot 18 Mei 2018) bekyk, bevoel[...]

By Benine Ackermann|19th April 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top