Tegnologie
Nuwe tegnologie: Hurwitz Farming maak kuilvoer nóg nuttiger
Die droogte het weer bewys dat ‛n goeie voorraad kuilvoer vir enige boer met diere goud werd kan wees. Al hoe meer vleisbeesboere sien ook die waarde van kuilvoer in. Dit is geen wonder nie want hierdie waardevolle, tuisgemaakte voerbron se vertering en voedingswaarde is hoog en dit bevat[...]
Agri Afrika: Kyk wat is nuut
So vinnig as wat daar uitdagings voor die saaiboer opduik, net so blitssnel vind Agri Afrika vernuftige oplossings wat die boer stewig ondersteun in sy taak om die bevolking welgevoed te hou
Tractor Warehouse dien boere met slim tegnologie
Die KWH Holland-spuit versit grense in Suid-Afrikaanse wingerde en boorde.