Agri Securitas Trustfonds
Agri Securitas help honderde boere en plaaswerkers
Die Agri Securitas Trustfonds het onlangs minstens 500 boere en byna 3 000 plaaswerkers teen landelike misdaad in Mpumalanga, Noordwes, Noord- en Oos-Kaap beskerm. Die Trustfonds het aan verskeie boereverenigings finansiële bydraes gemaak, wat onder meer vir gevorderde kamerastelsels wat toegangsgebiede monitor en die vestiging van kommunikasie-infrastruktuur gebruik is.[...]
Monsanto en Obaro ondersteun plaasveiligheid
Die Agri Securitas Trustfonds is dankbaar vir die welwillendheid van twee bekende landboumaatskappye om plaasveiligheid te bevorder. Monsanto en Obaro het vanjaar kragte saamgespan deur ‘n skenking van R1 miljoen aan die Trustfonds. Monsanto het saad aan die Trustfonds geskenk, waarna Obaro dit aangekoop het. Die inkomste van die[...]
Boere kap misdaad deur tegnologie
Die Agri Securitas Trustfonds het onlangs geld vir die beskerming van boere en hulle plaaswerkers, deur gespesialiseerde tegnologie, bewillig. Dié geld van die Trustfonds en boere se planne help hulle om hulself en hul plaaswerkers teen misdaad en geweld te beskerm. Tegnologies gevorderde kamerastelsels word in die Kiepersol- in[...]