misdaad

Agri SA ondersteun sy lede se optrede teen misdaad

Agri SA bly uitgesproke oor die voortdurende gewelddadige aanvalle op lede van die boerderygemeenskap asook die toenemende voorkoms van misdaad wat ook mede Suid-Afrikaners daagliks terroriseer. Die aandag is vandag al meer gefokus op die misdade en gemeenskappe het daarteen opgestaan en laat hulle stemme nou hoor. “Die landbougemeenskap[...]

By Specialist Writer|13th August 2020|Categories: Nuus|Tags: |

VL verwelkom ekstra voertuie om misdaad in Vrystaat te bekamp

Vrystaat Landbou (VL) is verheug oor 48 ekstra voertuie wat vir landelike veiligheidkoördineerders by polisiestasies in die Vrystaat gegee word. Só het Tommie Esterhuyse, vise-president van VL, gesê nadat dié voertuie deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) beskikbaar gestel is om te help om misdaad te bekamp. Volgens hom is[...]

By Specialist Writer|22nd July 2019|Categories: News|Tags: , , , |

Boere kap misdaad deur tegnologie

Die Agri Securitas Trustfonds het onlangs geld vir die beskerming van boere en hulle plaaswerkers, deur gespesialiseerde tegnologie, bewillig. Dié geld van die Trustfonds en boere se planne help hulle om hulself en hul plaaswerkers teen misdaad en geweld te beskerm. Tegnologies gevorderde kamerastelsels word in die Kiepersol- in[...]

By Specialist Writer|12th July 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top