misdaad bekamp

VL verwelkom ekstra voertuie om misdaad in Vrystaat te bekamp

Vrystaat Landbou (VL) is verheug oor 48 ekstra voertuie wat vir landelike veiligheidkoördineerders by polisiestasies in die Vrystaat gegee word. Só het Tommie Esterhuyse, vise-president van VL, gesê nadat dié voertuie deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) beskikbaar gestel is om te help om misdaad te bekamp. Volgens hom is[...]

By Specialist Writer|22nd July 2019|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top