misdaadopname
Misdaadopname toon astronomiese verliese vir die Vrystaat
’n Vrystaatse boer kon in 2017 ’n gemiddelde finansiële verlies van sowat R454 763 gely het weens skade wat deur misdaad op sy of haar op sy eiendom gepleeg is. Lees meer hieronder in die verslag deur Vrystaat Landbou: Dit is nou mits hy of sy die teiken sou[...]