tabakboere
Tabakboere floreer ten spyte van onwettige verbod
deur Tisha Steyn Tabakboere in die Wes- en Oos-Kaap, wat as ՚n eenheid bestuur word, het nie blywende skade gely weens die inperking op die verkope van tabakprodukte van 27 Maart tot 18 Augustus 2020 nie. Die 29 tabakboere van Graaff-Reinet tot in Oudtshoorn se produksie is goed op[...]
Saai verteenwoordig tabakboere in hof
Saai het vandag tabakboere se belange verteenwoordig in die saak van British American Tobacco South Africa (BATSA) en nege ander partye teen die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, en twee ander partye in die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Die verbod op die verkoop van tabakprodukte word[...]
Saai verteenwoordig familieboere in sigaretverbodsaak
Saai, ’n organisasie wat die belange van familieboerderye verteenwoordig, verskyn op 5 en 6 Augustus 2020 namens boere en plaaswerkers in die Wes-Kaapse Hooggeregshof om die regering se regulasies op die verbod op wettige tabakverkope ongrondwetlik en ongeldig te laat verklaar. Die saak sal aangehoor word saam met nege ander[...]
Tabakboere word deur onwettige sigarethandel bedreig
Agri SA doen 'n beroep op die regering om dringend te reageer op die skokbevindings van ‘n studie oor sluikhandel in sigarette wat vandag vrygestel is. Die Ipsos-studie het bevind dat 'n aansienlike persentasie sigarette onwettig verkoop word - waarop geen aksynsbelasting betaal word nie. Die studie wys ook[...]