sigarethandel
Tabakboere word deur onwettige sigarethandel bedreig
Agri SA doen 'n beroep op die regering om dringend te reageer op die skokbevindings van ‘n studie oor sluikhandel in sigarette wat vandag vrygestel is. Die Ipsos-studie het bevind dat 'n aansienlike persentasie sigarette onwettig verkoop word - waarop geen aksynsbelasting betaal word nie. Die studie wys ook[...]