sigaretverbod

Saai verteenwoordig familieboere in sigaretverbodsaak

Saai, ’n organisasie wat die belange van familieboerderye verteenwoordig, verskyn op 5 en 6 Augustus 2020 namens boere en plaaswerkers in die Wes-Kaapse Hooggeregshof om die regering se regulasies op die verbod op wettige tabakverkope ongrondwetlik en ongeldig te laat verklaar. Die saak sal aangehoor word saam met nege ander[...]

By Specialist Writer|26th June 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top