onwettige verbod
Tabakboere floreer ten spyte van onwettige verbod
deur Tisha Steyn Tabakboere in die Wes- en Oos-Kaap, wat as ՚n eenheid bestuur word, het nie blywende skade gely weens die inperking op die verkope van tabakprodukte van 27 Maart tot 18 Augustus 2020 nie. Die 29 tabakboere van Graaff-Reinet tot in Oudtshoorn se produksie is goed op[...]