sonneblomsaad
Groeistadiums en ontwikkeling by sonneblomme
Die totale groei en ontwikkeling van sonneblomme en die tydsduur tussen verskillende groeistadiums, word bepaal deur die interaksie tussen die genetiese agtergrond van die plant en seisoenale omgewingsfaktore. Om te bepaal op watter groeistadium van ontwikkeling ‘n land is, is dit noodsaaklik om ‘n groot hoeveelheid plante wat verspreid[...]
Pioneer se sonneblomsaadbasters is ontwerp met die oog op boere
Kyk onderstaande videos om meer uit te vind oor Pioneer se sonneblomsaadbasters Pioneer P65LL02 Ons P65LL02 sonneblom kultivar is een van die mees stabielste basters in die mark en ook ‘n volseisoen baster. https://youtu.be/JVstljsFV4M Pioneer P65LL02: Dit is hoe Pioneer sonneblom P65LL02 lyk https://youtu.be/dBRIjVOA0DU Pioneer P65LL14 Ons P65LL14 sonneblom[...]
Moderne persaanleg in Noordwes nou in produksie
’n Opgegradeerde sonneblomsaad-persaanleg met die kapasiteit om die volle sonneblomoes wat in Noordwes geproduseer word - en nog meer – te verwerk, is onlangs op Lichtenburg deur Epko Oil Seed Curshing (Edms) Bpk in bedryf gestel. Na ’n gesamentlike onderneming tussen die wêreldwye landboubesigheidsleier, Louis Dreyfus Company (Edms) Bpk[...]