Pioneer se sonneblomsaadbasters is ontwerp met die oog op boere

Sunflower seed
Kyk onderstaande videos om meer uit te vind oor Pioneer se sonneblomsaadbasters
Pioneer P65LL02
Ons P65LL02 sonneblom kultivar is een van die mees stabielste basters in die mark en ook ‘n volseisoen baster.
Pioneer P65LL02: Dit is hoe Pioneer sonneblom P65LL02 lyk
Pioneer P65LL14
Ons P65LL14 sonneblom kultivar is ‘n medium- tot lang volseisoen baster binne die Pioneer sonneblom pakket.
Pioneer P65LL14: Dit is hoe Pioneer sonneblom P65LL14 lyk
Pioneer P65LP54
Ons P65LP54 sonneblom kultivar is die eerste Pioneer baster in SA in die Clearfield Plus produksie sisteem.
Pioneer P65LP54: Dit is hoe Pioneer sonneblom P65LP54 lyk
Pioneer P64LL23
Ons P64LL23 sonneblom kultivar is ‘n kort groeiseisoen kultivar met goeie aanpasbaarheid en uitstekende opbrengste, veral onder laat aanplantingsdatums.
Vir meer inligting besoek: