moderne persaanleg in Noordwes
Moderne persaanleg in Noordwes nou in produksie
’n Opgegradeerde sonneblomsaad-persaanleg met die kapasiteit om die volle sonneblomoes wat in Noordwes geproduseer word - en nog meer – te verwerk, is onlangs op Lichtenburg deur Epko Oil Seed Curshing (Edms) Bpk in bedryf gestel. Na ’n gesamentlike onderneming tussen die wêreldwye landboubesigheidsleier, Louis Dreyfus Company (Edms) Bpk[...]