scania
Scania doen meer vir kliënte: Nuwe werkswinkel en rusplek op die Noord-Suid roete
Scania loop voor waar ander probeer volg. Oor die afgelope 128 jaar het dié maatskappy al die wenresep vervolmaak. Een van die hoekstene van Scania is die kliëntediens waarop hulle baie trots is. Dit het as die hoofmotivering gedien om die nuwe Scania-werkswinkel in Klerksdorp op te rig. Klerksdorp[...]
Nuwe kajuit maak dit ’n plesier om ’n Scania te bestuur
“Die dieselverbruik van Scaniatrokke is beter as dié van enige ander trok in hulle klas,” sê Ryno van Wyk, eienaar van Rusgenot Transport. Ryno het gaan inloer by die Scaniauitstalling by NAMPO Kaap. Hy het agt Scania-trokke waarmee hy landwyd vrugte vervoer. “Scania se vragmotors is puik waarde vir[...]
Scania se nuwe reeks trokke – Hier kom ’n ding!
Vier blinknuwe Scania-trokke, 2 256 spogrykilometer, een geesdriftige Scania-span en plattelandse gasvryheid was die suksesresep vir die New Generation Scania-skourit vanuit die Bloemfontein-streekkantoor. “Ons weet boere is in hulle besige stroopseisoen, hulle bly ver en kon nie maklik die groot bekendstelling van die nuwe reeks Scanias in Johannesburg bywoon[...]
Scania eindig ‘n glorieryke era op ‘n hoë noot
“Time is money – we save you both” is die slagspreuk van Time Link Cargo. Dit is slegs moontlik met ՚n Scania-trok. Scania is in alle opsigte ՚n uitsonderlike trok, maar een van Scania se mees indrukwekkende kenmerke is hulle magtige V8-enjins. Scania se PGR V8-reeks het diep spore[...]
Scania help die boer om ’n plan te maak
“Amper al ons kliënte in hierdie streek het iets met landbou te doen en een ding wat ons sien, is dat ’n boer altyd gereed is om ’n plan te maak,” sê Morné Botha, streeksbestuurder van Scania in Bloemfontein. Die streek strek van die Noord-Kaap af deur die Vrystaat[...]