werkswinkel

‘Luister’ na jou sweislas: Algemene sweisfoute en hoe om dit reg te stel

’n Ervare sweiser weet dat ’n sweislas baie meer onthul as wat ’n mens met die eerste oogopslag besef. Klein gaatjies, oormatige spatsels, ’n groef langs die las of ’n kraak wat later verskyn, is nie bloot kosmetiese probleme nie. Elkeen van hierdie aspekte kan ’n aanduiding wees dat[...]

By Loren Howard|7th October 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

Würth: Jou eenstopwinkel vir jou werkswinkel

Enige werk aan voertuie, staalwerk en houtwerk is maklik wanneer jy die regte gereedskap in die hand het. By Würth kan jy dit kry! Würth is 'n internasionale maatskappy met die moedermaatskappy in Duitsland, en hulle is sedert 1970 in Suid-Afrika bedrywig. Hulle het tans 83 000 werknemers regoor[...]

Scania doen meer vir kliënte: Nuwe werkswinkel en rusplek op die Noord-Suid roete

Scania loop voor waar ander probeer volg. Oor die afgelope 128 jaar het dié maatskappy al die wenresep vervolmaak. Een van die hoekstene van Scania is die kliëntediens waarop hulle baie trots is. Dit het as die hoofmotivering gedien om die nuwe Scania-werkswinkel in Klerksdorp op te rig. Klerksdorp[...]

By Specialist Writer|7th December 2019|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top