scania
Vragvervoer loop soos ‘n droom: Scania lewer betyds af, elke keer
Padvervoer is een van Suid-Afrika se belangrikste handelsare wat die ekonomie aan die gang hou. Daar is baie logistieke maatskappye wat verseker dat die rakke volgepak bly elke keer as jy jou plaaslike supermark besoek. Maar die bedryf het sy uitdagings. Om duisende kilometer elke maand te reis, eis[...]
Goeie nuus vir Scania-eienaars:Slim tegnologie bespaar brandstof en onderhoudskoste
Die gevoelige slae wat COVID-19-beperkings uitdeel, laat die hele ekonomie steier. Ook die Suid-Afrikaanse vervoerbedryf sukkel om op koers te bly nadat die beperkings die tradisionele voorsieningsmodelle, verbruikersgedrag, befondsing van die regering se infrastruktuur en gevestigde sakemodelle verander het. Namate die ekonomie inkrimp, staar die vervoerbedryf verskeie uitdagings in[...]
Scania help boere in nood
Beelde van die verwoesting van plase in die Vrystaat deur onbeheerbare brande het ՚n kettingreaksie van hulpverlening deur die algemene publiek, ander boere en maatskappye tot gevolg gehad. Scania is ՚n maatskappy wat ՚n noue verbintenis met die landbougemeenskap het en toe hulle genader is met die uitdaging om[...]
Scania: Versien jou trok nou vir minder as jou bakkie
Die sakewêreld is druk besig om planne te maak om te herstel van die landswye inperking wat baie ondernemings hard geslaan het. Scania Suid-Afrika ondersteun graag sy kliënte in hierdie tyd met ’n vastekosteafslagpakket vir versiening (Fixed Maintenance Package), veral vir ouer vragmotors wat meer gereeld in die werkswinkel[...]
Scania help sake om te groei: Jy kan maar stroop, die trokke sal loop!
“Die volgende trokke wat ek aankoop is weer Scania,” sê Flip de Bruyn van River North op Klerksdorp. “Die trokke is betroubaar, ek werk lekker saam met die span mense en ek het nie probleme met hulle dienslewering nie.” Hoe dan anders met ’n volledig toegeruste Scania-werkswinkel op sy[...]