padvervoer
VIDEO: Wanneer groot toerusting die pad vat, met FKT Transport
Nie alle vragte is dieselfde nie. Wanneer massiewe landbou- en nywerheidstoerusting vervoer moet word, verg dit deeglike beplanning, die regte toerusting en 'n span met die nodige ervaring. In hierdie video kyk ons hoe FKT uitdagende swaarvragvervoer aanpak en die oplossings bied om groot en waardevolle toerusting veilig by[...]
Vragvervoer loop soos ‘n droom: Scania lewer betyds af, elke keer
Padvervoer is een van Suid-Afrika se belangrikste handelsare wat die ekonomie aan die gang hou. Daar is baie logistieke maatskappye wat verseker dat die rakke volgepak bly elke keer as jy jou plaaslike supermark besoek. Maar die bedryf het sy uitdagings. Om duisende kilometer elke maand te reis, eis[...]