Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 9th June 2026

VIDEO: Wanneer groot toerusting die pad vat, met FKT Transport

By 1 min read
107 words

FKT_Nigel_04-08-2025_THUMBNAIL

Nie alle vragte is dieselfde nie.
Wanneer massiewe landbou- en nywerheidstoerusting vervoer moet word, verg dit deeglike beplanning, die regte toerusting en ‘n span met die nodige ervaring.

In hierdie video kyk ons hoe FKT uitdagende swaarvragvervoer aanpak en die oplossings bied om groot en waardevolle toerusting veilig by sy bestemming te kry. Van laebedwaens en dolly-stelsels tot die logistieke beplanning wat agter elke vervoerprojek skuil, wys hierdie video die omvang van moderne swaarvragvervoer in aksie.

Ons kyk na die toerusting, tegnologie en kundigheid wat nodig is om buitengewone vragte oor lang afstande te vervoer.

Kyk die video hier:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0