Santam
Die reën is hier
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die reën het uiteindelik oor groot dele van die land aan die einde van 2016 en die begin van 2017 begin val. Wat ‘n wonderlike nuwejaarsbegin is dit nie? Vir die eerste keer in baie jare is neerslae van meer as 50[...]
Santam skenk R250 000 vir die Agri SecuritasTrustfonds
Santam het R250 000 vir die Agri Securitas Trustfonds geskenk wat geskep is om boere te help in die stryd teen plaasaanvalle en misdaad. Die R250 000 se bydrae is bekend gemaak tydens Agri SA 2016 se kongres. Santam se besturende direkteur, Lizé Lambrechts, sê: “Boere en die gemeenskappe[...]
Santam skenk R2-miljoen aan droogterampfonds
Min boere kan dit bekostig om teen alle risiko’s soos droogte te verseker, maar Santam Landbou het besluit om sy toewyding aan die landbougemeenskap te toon deur R2-miljoen vir droogtehulp te skenk.Die hoof van landbou by Santam, Gerhard Diedericks, sê die skenking is aan die Nasionale droogterampfonds gemaak wat[...]