ProAgri SA
ProAgri SA 271
Dis heerlike lente, die winter is verby! Hoe ongelooflik is dit dat alles wat voorheen dood of vaal was, ewe skielik weer groen van kleur is. Een vir een begin die kersiebloeisels weerbarstig blom, gemotiveerd om te wys watter krag van vernuwing daar in die droë winterbome skuil. Elke[...]
ProAgri SA 270
ProAgri vier vrouemaand! Daar is soveel inspirerende mense in die landboubedryf. Ter viering van Vrouedag en -maand, gesels ProAgri met verskeie vroue wat op een of ander manier in die landboubedryf betrokke is. Ons gesels met vroue wat met vernuwende idees die waardeketting op hulle plase vermeerder. Vroue betree[...]
ProAgri SA 269
R34 000. Dit is sy insetkoste per hektaar mielies, vertel ՚n besproeiingsboer 'n die Noord- Kaap my. So wat beteken dit, wil ek weet. Dit beteken as alles reg loop; as Eskom hom nie te veel rondgooi met beurtkrag in die groeistadiums sodat hy sy besproeiingsbeurte uit die kanaal[...]
ProAgri 259
Een van die dae gaan die woord “daggaboer” nie meer net verwys na ՚n padstal in die Oos-Kaap nie. Dit is nou as die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling sy sin kry om die cannabismeesterplan deur te voer. Volgens die plan kan die bedryf R28-miljard werd wees[...]
ProAgri 255
Die winter is op ons! Die draai van die seisoen maak dat almal weer verwarmers aanskakel of kaggels aansteek. Die ekstra komberse en dik jasse word ook nadergetrek. Maar vir die boere is daar ook ander kenmerke wat so eie is aan die koue seisoen. Dis strooptyd, jagtyd en[...]