ProAgri 270
ProAgri SA 270
ProAgri vier vrouemaand! Daar is soveel inspirerende mense in die landboubedryf. Ter viering van Vrouedag en -maand, gesels ProAgri met verskeie vroue wat op een of ander manier in die landboubedryf betrokke is. Ons gesels met vroue wat met vernuwende idees die waardeketÂting op hulle plase vermeerder. Vroue betree[...]