ProAgri SA

ProAgri SA 253

Elke plaas het ՚n storie. Ek het onlangs die voorreg gehad om deur die Oos-Kaap te reis, en nog ՚n groter voorreg gehad om ՚n paar boere in daardie deel van die land te kon besoek. “Hierdie kar was die oubaas se koedoeskietkar,” vertel die een plaasbestuurder my naby[...]

By Specialist Writer|10th March 2021|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: |

ProAgri SA 252

Riviere vloei van wal tot wal en damme word al hoe voller. Mielies wat skaars agt weke gelede geplant is staan al twee meter hoog. Party is al gepluk vir groenmielies en die reste lê al in kuilvoerkuile. Want tyd staan nooit stil nie en die boerdery moet voortgaan.[...]

By Specialist Writer|16th February 2021|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: , |

ProAgri SA 250

“Those who can, do; those who can’t, teach.” Met apologie aan George Bernard Shaw wat die gewraakte stelling in 1903 geskryf het, gee ek graag my weergawe daarvan: Die wat nie kan boer nie, skryf daaroor! Wat anders motiveer ’n joernalis om in landbou te spesialiseer as die droom[...]

By Annemarie Bremner|4th December 2020|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: , |

ProAgri 249

26 ton bloubessies van ՚n Suid-Afrikaanse boerdery mag nie in Europa afgelaai word nie oor ՚n naam. Die OZblu-bessies is ՚n kultivar wat in Australië ontwikkel is en die kultivarregte word gehou deur ՚n maatskappy, United Exports. Ross Berries het die plantmateriaal wettig aangekoop en gekweek, en probeer nou[...]

By Annemarie Bremner|16th November 2020|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: , |

ProAgri SA 248

Die lewe is nie regverdig nie. Boere word nie met dieselfde maatstaf gemeet as ander mense nie. Dit is nie boere wat in die nag rondsluip op ander mense se werf en hulle aanval en besteel, moor, martel en verkrag nie. Dit is nie boere wat in winkels instorm[...]

By Annemarie Bremner|20th October 2020|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: |
0
Go to Top