ProAgri SA
ProAgri 247
Daar is nie bakstene in Pretoria beskikbaar nie. As jy nou iets met bakstene wil bou, beland jou bestelling op wat hulle noem backorder. Daar is ook ’n tekort aan PVC-pype en sekere diktes staalstawe. As die plaaslike koöperasie dus vir jou vertel die bouery aan jou nuwe skuur[...]
ProAgri 246
Dit was die Duitsers wat die tradisie begin het van koek eet op ’n verjaarsdag en kinderpartytjies hou. Dit was nadat die Egiptenare en Romeine die gewoonte begin het om hulle konings en gode se geboortedae te herdenk. Die nywerheidsomwenteling in Engeland het dit moontlik gemaak dat gewone mense[...]
ProAgri 245
Eers het die skoknuus van die Caxtongroep gekom met die sluiting van ’n hele reeks koerante en tydskrifte en toe die Netwerk24-groep met ’n rits titels wat van die rakke gaan verdwyn. Dit is veral plattelandse media en nistydskrifte wat die hardste geslaan is en ek is seker baie[...]
ProAgri 244
Met apologie aan Laurika Rauch kan ons nou sing: “O dankie tog vir die baie reën, Maar stuur net ’n bietjie dieselien…” Die ooms se masjiene moet almal loop! Daar is ’n rekord-oes wat wag om gestroop te word, maar êrens tussen Richardsbaai en die plaas verdamp die diesel.[...]
ProAgri 243
Ek haal vandag my hoed af uit respek vir ons boere wat deur hierdie hele tyd voortgegaan het met produksie en maniere gevind het om produkte by die markte en winkels af te lewer. Ek haal my hoed af vir die res van die voedselwaardeketting wat daarin geslaag het[...]