ProAgri SA
ProAgri 241
Bly kalm en kyk hoe word die mielies ryp. Paniekgolwe spoel deur die wêreld met markte wat tuimel, ’n olieprysoorlog, koronavirusverskrikking en die arme kwesbare rand wat soos ’n tafeltennisballetjie oorreageer op elke brokkie slegte nuus. Landbou se bydrae tot die ekonomie het in die laaste kwartaal van 2019[...]
ProAgri 239
“Alles begin met ’n droom,” sê Nick Serfontein, wat deur die Landbouskrywers as Boer van die Jaar aangewys is. Ons betree nou ’n nuwe jaar en ’n nuwe dekade. Ongelukkig bring die omblaai van die kalender of die oopmaak van ’n nuwe, vars dagboek nie noodwendig vir ons ’n[...]
ProAgri 238
Dit is ’n nasionale ramp. Geen veilings word toegelaat nie as gevolg van bek-en-klouseer. Veilings vorm steeds die ruggraat van ons veeverhandelingsbedryf en die nasionale verbod op vei lings gaan nie net veeboere nie, maar almal wat iets met die vleiswaardeketting te doen het, hard slaan. Dit sluit verbruikers[...]
ProAgri 233
Agt jaar gelede het oom Piet van Patensie ’n nuwe lemoenboord uitgemerk, mooi gaan praat met die bankbestuurder, weer eens sy plaas as sekuriteit aangebied, studies gedoen om die beste kultivar te kies, die nuutste grondvoorbereiding- en planttegnieke ingespan, die beste besproeiingstelsel wat hy kon bekostig geïnstalleer en die[...]
ProAgri SA – 216
As dit pap reën moet jy skep, is ‛n bekende Afrikaanse uitdrukking. Suid-Afrikaanse boere weet egter dit reën nooit pap nie. Ook nie vleis nie. As ons gelukkig genoeg is om reën te kry, dan is dit nog lank voor daar pap of vleis uit die reën kom. Gelukkig[...]