ProAgri

ProAgri 245

Eers het die skoknuus van die Caxtongroep gekom met die sluiting van ’n hele reeks koerante en tydskrifte en toe die Netwerk24-groep met ’n rits titels wat van die rakke gaan verdwyn. Dit is veral plattelandse media en nistydskrifte wat die hardste geslaan is en ek is seker baie[...]

By Annemarie Bremner|14th July 2020|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: , |

ProAgri 239

“Alles begin met ’n droom,” sê Nick Serfontein, wat deur die Landbouskrywers as Boer van die Jaar aangewys is. Ons betree nou ’n nuwe jaar en ’n nuwe dekade. Ongelukkig bring die omblaai van die kalender of die oopmaak van ’n nuwe, vars dagboek nie noodwendig vir ons ’n[...]

By Annemarie Bremner|19th December 2019|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: , |

ProAgri 237

Die borrel gaan bars! So het almal gesê toe wildspryse deur die dak geskiet het en mense op loop gegaan het met eksotiese kleure en kruisings van wild. Daar was toe nooit een harde slag nie, maar mense het hulle vingers verbrand en die mark het bedaar. In ons[...]

By Annemarie Bremner|14th November 2019|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: , |
0
Go to Top