pluimvee
Pekelregulasies gaan lei tot prysverhogings en werkloosheid
Die hofuitspraak oor pekelregulasies in hoender gaan tot groot gevolge lei soos prysverhogings en werkloosheid. Die Noord-Gauteng se hooggeregshof het SAPA (Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging) se aansoek van die hand gewys met betrekking tot die hoeveelheid pekelwater wat in hoender gespuit mag word. Dit beteken dat die hoeveelheid pekel wat in[...]
Hof sê steeds minder pekelwater in hoender
Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging se aansoek in die hof teen nuwe regulasies met betrekking tot die hoeveelheid pekelwater wat in hoender gespuit mag word, is van die hand gewys. Die uitspraak is deur die minister van Landbou verwelkom. Die SAPV het die saak na die Noord-Gauteng se Hooggeregshof geneem waar[...]
Compass-groep verbind hulle tot hok-vrye eiers
Die voedsel-diensmaatskappy, die Compass-groep, wat rondom 4 miljard maaltye per jaar in 50 lande bedien, het aangekondig dat hy voortaan net eiers van vryloophoenders (hok-vrye eiers) sal gebruik. Humane Society International en The Humane Society van die Verenigde State het saam met Compass groep vir ‘n paar jaar aan[...]
Crisis point for South African poultry industry
The South African poultry sector is in crisis, according to RCL Foods which has posted extensive losses for its poultry division over the past 12 months. Read the full article on globalmeatnews. Click here. By Aidan Fortune
Poultry group takes steps to defend its coop
Sovereign Food Investments, the Uitenhage-based poultry group, looks determined to galvanise shareholder support against a possible takeover bid after issuing a fulsome trading statement for the year to end-February.But Sovereign's shares declined 2.11% to close at R6.95 after the release of the trading statement on Friday, with market watchers[...]