plaasmoorde
Dra Maandag swart vir ons land se boere
Maandag, 30 Oktober 2017, gaan nie onthou word as ‘n blou maandag nie, maar wel ‘n swart Maandag in die boeregemeenskap van Suid-Afrika. As jy ‘n boer is, 'n boer ken of ‘n hart het wat uitgaan na ons land se boere moet jy Maandag swart dra om saam[...]
‘n Beloning van R25 000 vir inligting oor die plaasmoord op Ellisras
ʼn Beloning van R25 000 is beskikbaar gestel vir enige persoon wat meer inligting het oor die moordenaars van dr Werner Emslie van Ellisras (Lephalale). Dr Emslie, sy vrou, dr Mariëtte Emslie, en hulle dogter, Barbara, ʼn eerstejaar mediese student aan Tukkies in Pretoria, is verlede Woensdagaand 20 September[...]
Minister swyg oor plaasmoorde
“Terwyl ek in die Parlement sit en luister na die minister van Polisie, Fikile Mbalula, se begrotingsrede en kennis neem van die wreedaardige misdade teen ons mense, kon ek nie verstaan waarom die Minister swyg oor die onaanvaarbare en barbaarse moorde op boere en plaaswerkers nie,” sê Kobus Breytenbach,[...]
Landelike veiligheid verg meer beskermingsmaatreëls
“Die boerderygemeenskap het die afgelope paar maande weer deurgeloop onder gewelddadige plaasaanvalle met gepaardgaande moorde en erge trauma. Dit raak daarom toenemend moeilik om aan diegene wat direk blootgestel is of was aan misdaad te verduidelik dat die Agri Securitas Trustfonds met die finansiële hulpbronne tot sy beskikking alles[...]
Eerste plaasmoorde in die Vrystaat in 2017
Vrystaat Landbou (VL) het met groot skok en afgryse verneem van die drie moorde wat Donderdag, 20 April 2017, op plase in die Wepener en Ladybrand-distrikte gepleeg is. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting is Piet van den Berg en ’n werker van die plaas Pharoosfontein in die Wepener-distrik,[...]