NWK
NWK beloon klante wat die pad saam stap
Die NWK landboudienstegroep is gerat om klante vir hulle volgehoue ondersteuning te beloon by wyse van aandele of kontant vir verdere aankope wat verdien kan word. ʼn Lojaliteitsprogram wat sopas geloods is, gee vir verskeie landbouklante die geleentheid om aandeelhouding in die groep te bekom óf uit te brei.[...]
NWK wys nuwe bestuurshoof aan
Die direksie van NWK het aangekondig dat Theo Rabe (49) – die groep se finansiële direkteur sedert 2005 – aangestel is as hoof uitvoerende beampte vanaf 5 September. Hy het reeds die afgelope nege maande as besturende direkteur waargeneem. “Die aanstelling spruit uit ʼn deursigtige proses wat oor etlike[...]
NWK rapporteer ‘n wins ná droogtejaar en kleiner oes
NWK kyk terug oor ‘n jaar wat in vele landbou-opsigte selfs swakker was as die voorafgaande jare. Oeste was uiters teleurstellend en die maatskappy het die minste graan ontvang sedert 1992. Die landboudienstegroep het egter steeds ‘n nabelastingwins van R52-miljoen behaal vir die jaar tot 30 April. Te wyte[...]
NWK dra fondse by ná reeks plaasaanvalle in Noordwes
NWK van Lichtenburg het vandag ʼn kontantbedrag van R25 000 beskikbaar gestel ter ondersteuning van Agri NW se landelike veiligheidsinisiatiewe in die Noordwes-provinsie. Dit volg na altesaam vyf boere in die afgelope drie maande weens plaasaanvalle in Noordwes gesterf het. “Name soos BC Greyling (Sannieshof), Hanno Steyn (Lichtenburg), Patrick[...]
Almal moet help om voëlgriep te voorkom
Die uitbreking van die hoogs aansteeklike voëlgriep naby Standerton en Villiers word in ‘n ernstige lig beskou en NWK het ‘n beroep op boere en die publiek gedoen om betrokke te raak om te voorkom dat die siekte na die Noordwes-provinsie versprei. “Voëlgriep het die potensiaal om die Suid-Afrikaanse[...]