NWK lojaliteitsprogram
NWK beloon klante wat die pad saam stap
Die NWK landboudienstegroep is gerat om klante vir hulle volgehoue ondersteuning te beloon by wyse van aandele of kontant vir verdere aankope wat verdien kan word. ʼn Lojaliteitsprogram wat sopas geloods is, gee vir verskeie landbouklante die geleentheid om aandeelhouding in die groep te bekom óf uit te brei.[...]