Mercedes Benz
ZA Trucks & Trailers: Your Trusted Partner for Quality Pre-Owned Commercial Vehicles
Who is ZA Trucks & Trailers? ZA Trucks & Trailers is a leading professional dealership specialising in the buying and selling of pre-owned commercial, heavy-duty trucks, trailers, and yellow equipment. With a reputation built on quality and reliability, we take pride in offering a wide range of ex-fleet trucks[...]
2017 Mercedes GLS 350d 4Matic
Mercedes se GLS (voorheen bekend as die GL klas) is ‘n bielie van ‘n wa. Groot ja, soos Pierre Spies en Etsebeth se groot as jy nou die vergelyking met mense wil hê. Die GLS vorm deel van Mercedes se luukse sportsnuts reeks waarvan die GLE (voorheen die ML-Klas)[...]
2017 Mercedes SL 500: Die ikoon kry nog meer styl
Daar was ‘n tyd hier in die sewentiger en tagtiger jare toe Mercedes gereken is as die beste motor in die wêreld. Gewone mense, uitgesluit jou swartpakdraende politici, hogere regeringsamptenare en natuurlik diegene met lidmaatskap van organisasies met nasionale belange vooropgestel, moes hul Mercedes bestel, die aankoopprys betaal en[...]
Mercedes A250 Sport
Mercedes het vroeër vanjaar hulle klein A-klas luikrug modelle met ‘n middellewe kuur opgeknap en is vol vertroue die buksie se varser voorkoms en meer ekstras sal kopers lok vir die res van sy rakleeftyd. Sedert die huidige A-klas in 2012 plaaslik bekendgestel is, het die baba-Merc heelwat kopers[...]
Mercedes se eerste elektriese vragmotor bekendgestel
Die Mercedes-Benz Urban eTruck is pas as eerste volle elektriese swaardiensvragmotor bekendgestel. Die wêreld se grootste vragmotorvervaardiger, Daimler Trucks, het die Mercedes-Benz Urban eTruck in Stuttgart bekendgestel. Dit is die eerste volledige elektriese vragmotor met ‘n totale gewig van 26 ton. Dit beteken dat groot vragmotors in die toekoms[...]