livestock

Dit is krities dat boere nou slenkdalentstof bestel

Die eerste uitbraak van Slenkdalkoors sedert 2011 is op 28 April 2018 naby Jacobsdal in die Letsemeng plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat aangemeld. Volgens die amptelike OIE verslag soos gerapporteer deur Departement Landbou, Bosbou en Visserye het 250 skape uit ‘n trop van 600 gevrek. Wolproduksiestatistiek van Cape Wools[...]

By Specialist Writer|19th June 2018|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , |

Uitbrake van slenkdalkoors in die Vrystaat

Die NWKV het kennis geneem van die uitbraak van Slenkdalkoors in die Vrystaat en veral in Jacobsdal en is bekommerd oor die impak wat dit op die kleinveebedryf en veral woluitvoere mag hê. Dr. Claudia Cordel, ‘n veearts van Execuvet wat Slenkdalnavorsing doen as deel van ‘n span internasionale[...]

By Specialist Writer|22nd May 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

’n Wolbedryf-ontwikkelingsfonds: Meer mag in die hande van boere

Die NWKV Nasionale Bestuur het ná uitgebreide debat en oorweging besluit om die moontlikheid vir die totstandkoming van ’n ontwikkelingsfonds vir die wolbedryf te ondersoek. Dit word gedoen teen die agtergrond van eksterne ontwikkelingsfondse wat tans aan die afneem is (bv. fondse uit regeringsbronne), ekonomiese druk op bestaande bedryfbates[...]

By Specialist Writer|18th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top