livestock
Wurms: Hulle beheer moet goed beplan word!
Het jy al ooit daaraan gedink dat wurms deel van die skepping is? Ek het al baie gewonder of hulle enige nut het. Een ding is seker, en dit is dat as hulle hulle gashere almal sou doodmaak, dan sou hulle saam met hulle gashere uitsterf. Deur die eeue[...]
Wolmark styg met 2,6%
Op die 28ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,6% gestyg en op 17714c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 21215 (+1,6%) 21 µ 17623 (+3,8%)[...]
Agri4all.com issue 02 – Livestock
Read Agri4all.com Livestock here: agri4all_02_veegedeelte