veesiektes
Die gevolge van Brucellose vir my beesboerdery
Brucellose in jou beeskudde is soos ‘n stadigvretende kanker wat jou boerdery van binne af opvreet en verteer. Jy mag dink alles is reg, tot die ontnugtering jou skielik eendag tref. Dit is ‘n erosiesiekte wat jy nooit moet onderskat nie. Om Brucellose as een van die grootste kuddebedreigings [...]
Dit is krities dat boere nou slenkdalentstof bestel
Die eerste uitbraak van Slenkdalkoors sedert 2011 is op 28 April 2018 naby Jacobsdal in die Letsemeng plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat aangemeld. Volgens die amptelike OIE verslag soos gerapporteer deur Departement Landbou, Bosbou en Visserye het 250 skape uit ‘n trop van 600 gevrek. Wolproduksiestatistiek van Cape Wools[...]