Brucellose
Wetlike aspekte van Brucellose-beheer
Die hoofdoel van die Wet op Dieresiektes, No 35 van 1984 (“die Wet”) is om belangrike en gevaarlike dieresiektes te beheer. Hierdie Wet en die Regulasies daaronder bevat algemene bepalings maar stipuleer ook spesifieke beheermaatreëls vir seker dieresiektes soos brucellose. Veeboere moet sekere mense inlig oor siektes Artikel 11[...]
Die gevolge van Brucellose vir my beesboerdery
Brucellose in jou beeskudde is soos ‘n stadigvretende kanker wat jou boerdery van binne af opvreet en verteer. Jy mag dink alles is reg, tot die ontnugtering jou skielik eendag tref. Dit is ‘n erosiesiekte wat jy nooit moet onderskat nie. Om Brucellose as een van die grootste kuddebedreigings [...]