NMR Engineering
NMR Engineering: Hanteer jou vee maklik
Dit was die vakmanskap en stewige staalwerk van NMR Engineering se krale en ander toerusting wat Pieter Herbst, vroeër van Link Seed en nou voltydse beesboer naby Greytown, se aandag eerste getrek het. Die staal wat NMR vir die vervaardiging van alle produkte gebruik, is dikker as dié van[...]