Lindsay
Spilpuntbeheer word afstandbeheer
Beter bestuur, beter tydsbenutting en beter gebruik van tegnologie is noodsaaklik om die immer groeiende uitdagings van moderne boerdery te bowe te kom. Een van die hulpmiddels wat die boer help om sy aandag oor meer plekke op die plaas te versprei en om raker te bestuur, is afstand-datakommunikasie, wat byna daagliks verder verfyn en uitgebrei word om die[...]
Namponuus: Lindsay laat jou slim water gee
Van jou mikrosproeiers in jou groenteland tot jou reuse spilpunt in die graanland, kan nou met die druk van ‘n knoppie van jou slimfoon af bestuur word. Suid-Afrikaanse boere is van die eerstes om die voordele te geniet van die internasionale besproeiingsmaatskappy, Lindsay, se afstandbeheerstelsel, FieldNET