Lemken
Ontmoet die Müthing Vario: Jou nuwe deklaagbewerker
Stroop- en planttyd op die plaas is belangrike tye van die jaar, maar die voorbereiding wat jy doen tussen stroop- en planttyd bepaal die sukses van albei. Müthing deklaagbewerkers (mulchers) kan die voorbereidingstaak maklik en suksesvol maak deur die harde reste wat oorbly na strooptyd stukkend en fyn te[...]
Besoek LEMKEN by NAMPO 2024
LEMKEN is soos oudergewoonte ‘n bekende uitstaller by NAMPO Park met hulle staatmaker en geharde planterreekse asook grondbewerkerkingstoerusting wat sorg vir ’n gesonde saadbed en hoë opbrengs. Vanjaar gaan hulle ook weer die Müthing-deklaagbewerker (mulchers) en die groter Solitair DT by NAMPO hê. Die Müthing-reeks kom net soos LEMKEN[...]
Besoek LEMKEN by NAMPO 2024
LEMKEN is soos oudergewoonte ‘n bekende by NAMPO Park met hulle staatmaker en geharde grondbewerker, plant en stroopmasjinerie, want gesonde grond lewer goeie oeste. Vanjaar gaan hulle ook weer die Müthing-deklaagbewerker (mulchers) en die Solitair DT by NAMPO hê. Die Müthing-reeks kom net soos LEMKEN se bekende blou werktuie[...]
Skep die perfekte saadbed: Verhoog jou opbrengs met LEMKEN se Karat en Rubin
“Daar is geen ander werktuig wat met LEMKEN se Rubin 12 kan meeding nie. Daar is ander goeie masjiene, maar hulle skotteldeursneë en vloeispasie maak dat hulle nie dieselfde hoeveelheid materiaal kan hanteer as die Rubin 12 nie,” sê Dup Joubert, operasionele bestuurder van Deon Trust. Deon Trust bestaan[...]
TECHNEWS: The latest in agricultural technology from around the world
Cows (and farmers) will love Exos, the Lely grass robot The Exos, a fully autonomous vehicle for harvesting and feeding fresh grass, will be commercially available to Dutch dairy farms from the middle of next year. It took around ten years to develop and was extensively tested on 13[...]